Ons stel bekend - ons amptelike 1ste eboek (jippee!) om te ontdek... 'Poppie Se Familiegeheim' (mmm) EN

om die kinders van Huis Andrew Murray te ondersteun.

Switch to English

Shttt... Poppie het 'n familiegeheim en NIEMAND mag dit weet nie

Die Skryfsterre

"Hi, Ek's Lana en is 10 jaar oud. Ek en my 2 sussies het ons EIE eboek gemaak. Ek het al die illustrasies self gedoen. Dis groot pret."

Lana

"Hi, ek is Miemie, ek's 8 jaar oud en het met die storie gehelp. Dit was harde werk. Koop asseblief een :)"

Miemie

"Hi, ek is Tehilah en ek was die chearleader want ek kan nie skryf nie. Ek is nog net 6."

Tehilah

Hoekom het ons 'n eboek geskryf?
Ons pappa skryf 200+ eboeke vir
sy besigheid (businessplan.co.za) en
ons wou ook een doen.
Vir die pret, om te leer en om
sakgeld te maak... Nudge nudge

So hier is ons nou, ons stel bekend - ons 1ste eboek in volkleur met 'n regte storie.

Die storie is... Poppie het 'n familiegeheim en die waarheid is.... ons boek het 'n boodskap. Glo ons hierdie keer, jy wil hom graag lees :)

Maar dis nie net om pret te he nie, ons het 'n goeie saak aan die projek gekoppel. 50% van ons wins gaan vir Huis Andrew Murray in Wellington met 'n doelwit van R10000 om 100 kinderboeke te koop.
Ons is mal oor lees.
Lees is regtig goed vir jou.

Karen Petersen, House Andrew Murray: "Please support this great initiative of the Du Plessis Family! House Andrew Murray’s children will benefit from the books in the Library and Internet Cafe. We are looking forward to the countdown! Well done!"

3..2..1.., hier's jou kans om 'n eboek te koop!

Ons nuuste, en 1ste, en enigste uitgegewe

eBoek

"Poppie Se Familiegeheim"

deur Telami du Plessis
(Tehilah, Lana & Miemie)
Let wel dat julle sal deurgaan na
die Businessplan.co.za webblad vir
veilige aanlyn betaling en
aflaai van jou nuwe eboek.
 

Ons het die prys van R100 na R30 verlaag vir 'n kort tydjie... en beperkte aantal kopiee...

00
:
00
:
00
:
00

Dit is maklik om af te laai. Ons gebruik my pappa se webblad.

100% Geld Terug Waarborg

Hoe kan ons vir jou 'n 100%
geld terug waarborg bied? Dis
maklik, ons wil he jy moet 100%
tevrede wees met ons eboek
teen hierdie prys. As jy nie is nie
laat weet ons net binne 7 dae
en ons betaal jou terug.

Geniet die boek baie en dankie vir julle ondersteuning! "Like & share" ons gerus op Facebook. Poppie wil so graag die wereld vol reis.

Nog stories oor Poppie (As julle hulle graag wil hoor:)

Poppie kry 'n troeteldier
Poppie en die boelie
Poppie se eienaardige vakansie
Poppie neem aan 'n kompetisie deel
Poppie verdien sakgeld
Poppie se maatjie het 'n geheim
Poppie is op Facebook
Poppie word 'n tiener
Poppie kom in die moeilikheid
Poppie raak verlief
Poppie rook dagga
Poppie, haar ma en die pille
Poppie trek na 'n ander dorp
Poppie se boetie verdwyn
Poppie hou 'n groot partytjie
Poppie verloor haar iPad
Poppie kort 'n mooi rok

Plus: Wil jy graag jou eie eboek skryf en aanlyn verkoop? Ons maak 'n opsommming van al die tips en truuks soos wat ons leer om binnekort 'n stap-vir-stap gids saam te stel. Die aanlyn wereld wag vir jou boek!

Kontakbesonderhede
Epos: Info@Family101.com
Tel: +27 (0)21 0040379
Paarl, South Africa
Kontak gerus vir Karen Petersen vir meer inligting oor Huis Andrew Murray en hoe om betrokke te raak. Sy hoor graag van julle.
Epos: Karen@AndrewMurray.org.za
Tel:       +27 (0)21 873 3834/5

Nog nie jou eboek gekry nie?